Ons bou jou Afrikaanse website in één dag

Jou bekostigbare, eenvoudige en doelgerigte website is vandag nog aanlyn.

Oor bou-my-website-in-een-dag
Het jy geweet dat 'n basiese website jou besigheid se blootstelling kan verhoog met 96%?

By bou-my-website-in-een-dag help ons jou om ’n bekostigbare, eenvoudige webwerf in Afrikaans binne net één dag te kry. Die fokus is op ’n skoon ontwerp, duidelike inhoud en ’n professionele voorkoms wat op selfoon en rekenaar mooi werk. Ideaal vir klein besighede, diensverskaffers en entrepreneurs wat vinnig aanlyn wil wees sonder ingewikkelde prosesse. Vinnig, prakties en in jou taal.

Is jy iemand wie se:

1) palms sweet as jy net hoor van rekenaars? 2) gedink websites is duur en vat lank om te bou?  3) jou digitale blootstelling wil verbeter maar weet nie waar om te begin nie? Dan is bou-my-website-in-een-dag net die oplossing vir jou

Hoe dit werk:

Ons vra 5 vrae en bou jou website dan gratis in een dag. Indien jy gelukkig is, vra ons R2500 waarna ons jou website onmiddelik aktiveer vir enigiemand om daarna te kyk op hulle rekenaars, selfone en tablette.

Website huisvesting

Jou website moet ge-huisves word. bou-my-website-in-een-dag gebruik SITE123 al vir jare en is betroubaar en koste-effektief. Hulle kostes is R50 per maand. SITE123 is 'n aparte besigheid van bou-my-website-in-een-dag.



  • 54 Morrison Avenue, Rietondale, Pretoria, South Africa